Trauma Beheer
Hierdie kursus gaan u in staat stel om onmiddellik bystand te kan bied in ʼn nood situasie. Die fondasie stene van die bevrydende kursus is holisties van aard; m.a.w die in werkende kragte van u gees, u liggaam en u siel met die Woord as basis.
KURSUS INHOUD
Hierdie kursus dek vier modules van Fase een en Fase twee uit ons Beradingskursus.
- STRES BEHEER: Ontgiftiging van die liggaam van toksiese stowwe sodat u optimaal kan funksioneer. Lees meer >>
- VERNUWE U GEDAGTES: Ontgiftiging van u negatiewe gewoontes wat u hele lewe se rigting bepaal. ‘n Mens is wat hy dink hy is.
- SLAGOFFER BEMAGTIGING: Alreeds in utero word hierdie emosionele letsels gevorm en geen Sielkundige kan die verwyder nie. Lees meer >>
- TRAUMA BEHEER: Myns insiens is hierdie tipe berading ʼn spesialis veld wat braak lê en wag vir goed opgeleide Trauma Beraders om hulle plek in te neem in die proses van genesing.