Seminare

Bevryding – Metamorfose


Modules [1-8] (16 ure)

Hierdie Seminaar kan gebruik word om stede te bevry of om familie twiste te verwyder.

Tot en met 1989 het ek geworstel met vrese, minderwaardigheid en verbittering. In my lewe kon ek dit nie verstaan dat ek as wedergeborene, bloedgewaste kind van God allerhande probleme kon ondervind nie. In 1972 het die Here my siel gered en vanaf daardie moment het ek ywerig Sy riglyne nagevolg. Die gees van die mens word wel deurweek met God se Gees; hier vind ‘n totale metamorfose plaas, maar die liggaam en die sielsdimensie moet nou veranderings ondergaan. Rom. 12:2 “En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed,” +- 80% van al ons siektes kom van emosionele probleme af. Die sielsdimensie huisves ook die emosionele en hier vind ons geveg plaas.

Kontak ons vir meer inliging of besprekings.

Die Metamorfose Berading Handleiding vorm die basis van hierdie seminaar.

Seminaar Datum Sal Bevestig Word

Koste: R950 per persoon.
Betaal R350 deposito om u sitplek te bespreek.
Balans betaalbaar voor aanvangs van die kursus.
10% afslag vir paartjies.

Optimaliseer U Hormoonvlakke **NUUT**

Die kursus is geskoeie op Dr. Colbert se nuutste handleiding na ‘n optimale lewe.

Author’s note: For years, I have told couples not to get divorced until they both get their hormones checked, balanced, and optimized. Every marriage counselor, family counselor, psychologist, and pastor should know this! I have seen hundreds of marriages restored after they both got their testosterone levels back on track.

This is obviously not all about sex; this is about life, marriage, family, fun, health, and being all that we were meant to be. How can we bring glory and honor to God when our lives are falling apart? Of course hormone levels are not the answer to everything, but they do play an important part in every area of life, especially your marriage.

Ja na jare se gesukkel met Stres beheer en Vitamine aanvullings en Emosionele letsels en Geestelike groei na ʼn Optimale Lewe; het nog n deel van die LEGKAART in plek geval in my lewe; ʼn lewe soos net Hy dit beplan.

Hierdie twee ure Seminaar gaan u lewe drasties verander.
  • THE TOP SIX HORMONE DISRUPTORS
  • FOODS THAT KILL TESTOSTERONE
  • FOODS THAT RAISE TESTOSTERONE LEVELS
  • HORMONE-RELATED SYMPTOMS AND DISEASES
  • BENEFITS OF OPTIMISING TESTOSTERONE LEVELS FOR BOTH MEN AND WOMEN

Hoe weet ek of my testosteroon vlakke laag is?

* Jy Voel Heeltyd Tam en Sonder Energie
* ‘n Verlies aan Libido
* Jy Het ‘n Tekort aan Fokus en Geheue
* Gemoed skommelinge
* Spier Verlies
* Ekstra Liggaamsvet
* Help, ek word bles!
* Afname in Beenmassa
* Jy het Slaap Probleme

To all the millions of patients who have been told that their symptoms, including fatigue, cold hands, cold feet, brain fog, lethargy, depressed mood, irritability, and more were due to ageing or stress or depression. You were probably prescribed an antidepressant and other meds and told with a pat on the back that it’s a normal part of ageing and to expect more troublesome symptoms. Well, you probably need your hormones optimised or brought to the level of a twenty-five-year-old. When that happens, most of these symptoms are relieved.

Geliefde, ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is, soos dit met jou siel goed gaan;
– 3 Jn 1:2

Fasiliterings Kursus **NUUT**

Hierdie kursus gaan u in staat stel om met vrymoedigheid voor mense te kan staan met selfvertroue hulle te onderrig in u spesialiteit vak.

ʼn Teoretiese aanbieding van ongeveer twee ure lank gaan u bemagtig om mense te onderrig in verskeie tegnieke om integrale doelwit te bereik. Daarna volg ‘n verdere opvolg sessie waar u as Aanbieder gevalueer word deur die groep met toepaslike en opbouende kommentaar.

Mat 28:18 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het .

Kursus inhoud:

  • Konflik hantering
  • Kommunikasie vaardighede
  • Vraag en antwoord tegnieke
  • Lyftaal en u houding
  • Aanbiedings hulpmiddels
  • Sinergie
  • Terugvoerings tegnieke
  • Klas beheer
  • Tyd benutting
  • Doelwit bestuur
  • Evaluering ens.

Seminaar Begin
Saterdag,  30 November 2019

13:00-15:00
Ontdekkers weg 265 Roodepoort

Koste: R950 per persoon.
Betaal R350 deposito om u sitplek te bespreek.
Balans betaalbaar voor aanvangs van die kursus.

Huwelik

‘Trou is nie perdekoop nie’ – selfontleding en dan genesing.
Module [13] (5 ure)

Moet nie die fout by ‘n ander soek nie.

Hierdie seminaar gaan huwelikspare help en verhoudings optimaliseer.

Dit is asof die mens altyd die oorsakende probleem van jou gedrag en optrede by die deur van ‘n ander sal gaan soek. Daar is ‘n spreekwoord wat sê “Vee eers voor jou eie deur” en dan sê jy die bure aan om voor hulle huis skoon te maak. Die sleutel tot ‘n suksesvolle huwelik is juis hierin opgesluit. Twee gebrokenes ontmoet mekaar – ‘birds of the same feather flock together’ – en hulle is onder die indruk dat hul huwelik “maanskyn en rose” gaan wees. Gou is die ontnugtering as hy of sy agterkom dat die ander een nie so “fraai” is as wat hul gedink het nie. Nou begin die beskuldigings en die verwyte en probeer ons om die ander te verander, maar helaas, hardkoppig word daar voortgestoom met jou eie streke.

Kontak ons vir meer inligting of besprekings.

Gebed

Laat daar lig wees – kom ons help u om u stad te bevry
Modules [14] (10 ure)

Hierdie Seminaar kan gebruik word om stede te bevry of om familie twiste te verwyder.

Stappe wat Josia volg om vrede te verkry: Hy neem hom voor om God se riglyne nougeset te volg. Eers vernietig hy die afgodsbeelde, dan gee hy opdrag aan die Skrifgeleerdes om die Wetboek te bestudeer. Hy skeer sy klere as ‘n teken van berou en roep al die stamhoofde na hom toe.
U word Verorden of geordineer. U is het ‘n MANDAAT en u is die MANDAAT HOUER. Rom 13:1 “Be a good citizen. All governments are under God. Insofar as there is peace and order, it’s God’s order. So live responsibly as a citizen.”
Vestings word gevorm deur politiese leiers in ‘n stad teenoor die kerk en andersom. As die kerk nie sy plig nakom nie gaan daar repurkissies wees, of as die dorp geregeer word deur demoniese magte gaan die kerk die middelpunt word van hul aanslag.

Kontak ons vir meer inliging of besprekings.

Eindtye

Geesteswereld, Daniel se gouebeeld interpretasie, Die sewe jaar se opbou na ‘n nuwe Vrederyk onder ons Koning.
Modules [10-11-en 12] (6 ure)

Hierdie Seminaar gaan u gemeente toerus om siele te bereik en gemeente groei te bevorder.

Drie kursusse:

  1. Geesteswêreld: Wat vir my verstommend is, is die gedagte dat God soveel aandag gegee het met die beplanning van die onderwêreld… It is deep and dark, in the centre of the earth, fastend with gates and bars, the home of the souls of dead men and ill spirits, a place of punishment.
  2. Daniel se Beeld: Wat merkwaardig is, is dat hierdie droom se uitleg word periodiek bevestig in die Bybel. Vanaf Genesis tot en met die boek Openbaring word die waarheid aan ons voorgehou – die antichris is hard van aangesig, en hy sal menigte oorreed om hom te volg.
  3. Die boek Openbaring: Sy regverdigheid is soos die berg Sion, standvastig is onse God en Sy liefde is onveranderbaar.
    Die boek Openbaring is die slothoofstuk van die twee en sewentig geskrifte wat ongeveer eenduisend seshonderd (1600) bladsye beslaan, en regdeur die Bybel is die sentrale gedagte: “waarom rebelleer jy teen My? Waarom langer in duisternis beweeg? Kan jy nie sien dat Ek net die beste vir jou wil hê nie?”
Kontak ons vir meer inliging of besprekings.