Die Geesteswêreld: Die onsienlike
R 420.00
Handleiding, diagram en CD ingesluit
“The only place to learn about hell is in the Bible. Man’s science know nothing beyond death.”
- Sewe kompartemente of bewaarplekke: Die Graf, vir die gestorwe liggaam
- Die Hel, vir die rebelse: Tartarus, is nie vir almal beskore nie
- Die Bodemlose put, of Abyss: Die Poel van vuur en die eerste inwoners
- Die Paradys se inwoners word verlos: Die Hemel, ons destinasie
- Is daar verskillende vorme van dood?: Kriteria, om u loon te bepaal
- Die Wegraping met voorvereistes: Hoekom is daar ʼn Wegraping?
- Die graf is nie die hel nie … Qeber is die Hebreeuse woord vir graf terwyl die hel as Sheol bekendstaan. Die liggaam word dus bewaar tot die opstanding; die christen se vereniging met sy liggaam vind gouer plaas as die van die heiden.
Hierdie leersame studie stuk met ʼn diagram en cd gaan u insig gee oor die onsienlike
Categories: All Store Items, DVD, Handleiding, Kursus, Metamorfose Kursus
Tags: DVD, Handleiding, Lig en Duisternis, Louis de Kock, Metamorfose Kurus