R 3,200.00Original price was: R 3,200.00.R 2,880.00Current price is: R 2,880.00.
*Neem Kennis: Kursus Modules, Werkboeke en Handleiding sal elektronies aangestuur word, die Werkboeke en Handleiding kan appart aangekoop word per versoek en per koerier gestuur word.*
Meer inligting oor die kursus:
Sou u net eers uself wil help en dan later oorweeg om ander te help, is hierdie kursus ‘n verkorte weergawe van die Bemagtig ‘n Ander Kursus. M.a.w. u kan begin met hierdie kursus en sou u later die Bemagtig ‘n Ander Kursus wil doen, is u baie welkom. Die kursus geld word dan aangepas.
PASTORALE BERADING: Word bevry en bevry andere. Daar is loon vir die gelowige.
Daar is ‘n vergoedingspakket wat u gaan ontvang in die hiernamaals.
Die kriteria wat gebruik gaan word om die gelowige se werke te beoordeel.
Die doktrine wat jy verkondig. Wees ‘n dader van die Woord. Wys my jou werke wat voort-spruit uit jou geloof.
Hoe jy ander gelowiges hanteer. Hoekom sien jy altyd die verkeerde wat ander doen, maar sien nie jou eie raak nie.
Vleeslike begeertes. Hernuwe nou jou gedagtes. Bedink en doen wat God se Woord verklaar.
Doen afstand van elke juk wat eventueel skade aan jou kroon gaan veroorsaak.