Vergewe is die sleutel tot ‘n volwasse lewe, MAAR die verbittering [gif] moet verwyder word.
Oorkom Jou Verbittering
Om vry te kom moet u die volgende verstaan:
- Die persoon wat u verwerp, verneder, geminag het… is self ‘n verworpene.
- As die persoon ‘n kind van God is [onthou nou daar is verskillende vlakke van volwassenheid] is Godsgees in hom… Daarom moet u die persoon eer en bid vir hom want… Satan werk deur die persoon se emossionele letsels om jou te verwoes.
- U moet onthou elke reaksie word teë gestaan deur ‘n teen reaksie… As u in die vlees optree is jou opponent satan homself [u gaan nie oorwin nie], maar as jy in die gees optree… Is God met jou en verseker gaan daar oorwinning plaasvind
- U self is nie onskuldig nie… Vir die rede het Jesus die prys betaal… “Here vergewe my… Ek beroep my op die bloed van Jesus…
- En Here ek vergewe myself vir wat ek gese en wat ek gedoen het… Ek verklaar ek wil lewe en ek wil ‘n kwaliteits lewe geniet en ek wil U woord verkondig.
- Ek besef ek moet my gedagtes beheer… Gee satan geen plek in jou lewe nie.
Luister na die Video en Bid Saam
Nou het u ‘n Keuse van Drie
1
U kan die Module Bestel
2
U kan die Selfhelp Korrespondensie Kursus Bestel
3
U kan ‘n Afspraak Maak om My te kom Sien
Huweliks- en Individuele Berading.
Beskikbaar aanlyn en in persoon. Ons help jou graag.