Hoekom is hierdie kursus belangrik?
U kan al die kennis besit oor u vak gebied maar die aanbieding of die verduideliking daarvan is net so belangrik. Ja veral in die Kerk realm kort ons mense wat ander kan leer – nie net die teorie nie maar ook die aanwending van die gepreekte gedeelte. Wat is lekkerder as om die lering oor die Eindtyd aan te bied, te visualiseer, sketse en oorhoofse projektors, wit en elektroniese borde te gebruik en daarby, rolspel en interaktiewedeelname aan te wend om die Leerder se verbeelding aantegryp en so dan hom te motiveer om weer ander te gaan help.
Daar is min Leraars wat die kuns aangeleer het om dit goed te doen. Met die Lering gaan ons u al die tegnieke wys en leer, dan gaan u dit inoefenin n klas situasie. Selfs vandag nog word die Ou Tegniek van Klasgee nog aangebied, waar die voorganger praat oor ‘n onderwerp en die Leerdermoet luister en tuiswerk gaan doen. Met Fasilitering word elke individue in die groep betrek en saam word die materiaal aangepak metmaksimale integrasie van elke lid se kennis en vermoë. Die Aanbieder of Fasiliteerder se aanbiedingstegnieke verander toetentaal.